VRYWILLIGER VERJAARSDAG
Wanneer die pasient in die hospitaal
jou voor haar bed sien staan
voel sy eers die innige warmte straal
uit 'n hart wat nes hare
diesel'de pyn ervaar het
en jou sagte woorde wat oor haar vloei
laat hoop weer in haar oë gloei
en ontkoppel haar van die vrees.
Dan sien sy eers
nie net 'n vrou van Reik na Herstel
maar 'n ware, lewendige, liefdevolle engel,
vorm van geestelike prag.
Veels geluk met jou versjaarsdag